Nova Life Verkope afdeling is leiers in die industrie met innoverende telemarketing oplossings om bogemiddelde markverwante resultate te behaal. Ons bied ten volle betaalde opleiding aan vir alle konsultante in verkope en verseker dat ons werknemers alle vaardighede het tot hulle beskiking om hul werk behoorlik en eties te doen. Ons beleid vir 'no cold calling' verseker 'n billike kans vir elke werknemer om 'n behoorlike salaris te verdien.

Ons webtuiste: https://novalifesales.co.za/

Potchefstroom